Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Anhauser

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen besoekers.
DStv is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Geen harde musiek.
Hierdie is 'n selfsorgwoonstel en gaste moet hulle eie maaltye voorsien. Die kombuis is egter ten volle toegerus. Handdoeke en toiletpapier word deur die gasheer voorsien.
Maak asb. jou bed op en was die skottelgoed op 'n daaglikse basis.
Jy is welkom om die swembad te gebruik wou jy nie 'n groot geraas maak nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belthorne Estate, Crawford, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMGRjZTAyLTg5NzgtNDVkYS1hYTI3LTYzZjlhZGJmZjM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Belthorne Estate Crawford 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982579 18.513234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem