Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Havana Nights

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ritchardsonstraat 10, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Havana Night is in Graskop geleë, 'n klein dorpie aan die buitewyke van die Drakensberg Platorand. Dis die ideale basis vanwaar om die omliggende besienswaardighede in Mpumalanga, insluitend die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus en die Blyderivier-canyon te verken.

Ons bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede, elkeen met gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste met 'n gedeelde badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n helder leefarea met 'n TV met DStv-hotelpakket in elke eenheid.

Ons het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Graskop spog met 'n wye verskeidenheid doendinge, insluitend gholf, staproetes, 4x4-roetes, perdryritte, vierwielmotorfietsry en motorfietsroetes. Graskop se natuurskoon is seker een van die plekke in die wêreld wat die meeste afgeneem en geskilder word. Graskop in die magiese Mpumalanga-provinsie, is in die hartjie van die toerisme-streek geleë en is die poort tot die Panorama-roete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Havana Nights
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 9

Ligging

  • Ritchardsonstraat 10, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Havana Nights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ritchardsonstraat 10, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNDMzYmFjLWVhZTItNDYzMi04MTViLTdlMjMxZDcyZjhhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 10 Ritchardson Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -24.9335138087 30.843526124954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem