Haven House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haven House is ’n lieflike B&B in die klein, luukse voorstad Cowies Hill. Dit bied gerieflike verblyf in ’n rustige area. Toegang word deur ’n sperboom verkry. Die perseel het ook elektriese omheining en toegang met afstandbeheer.

Daar is ’n elegante stel trappe wat na ’n groot gemeenskaplike sit- en eetarea lei. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en ’n klein komplimentêre ontbyt wat vrugtesap, ontbytgraan, roosterbrood en muffins insluit. Dié area lei na ’n groot balkon met ’n uitsig oor die tuin, swembad en boomryke voorstad.

Verblyf word in 4 en suite-gastekamers gebied wat na die sitarea lei. Elke slaapkamer het ’n TV met volledige DStv en gratis WiFi. 2 van die gastekamers het lugversorging en yskassies. Die gastehuis bied ’n lieflike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haven House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za