Haven on Harrow

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haven on Harrow bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde privaat gastekamer op die eienaar se eiendom in Dieprivier. Dit is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die gastekamer het slaapplek vir 1 of 2 gaste en bied toegang tot 'n verhitte swembad en 'n privaat stoep.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik oor genoeg kasruimte, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax. Koffie- en teemaakgeriewe, toegang tot die tuin en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Haven on Harrow is ideaal geleë naby alle hoofweë. Dit is 20 minute se ry van Kaapstad en die Waterfront af, asook gewilde besienswaardighede soos Kaappunt, Houtbaai, Chapman's Piek en verskeie ander besienswaardighede in Constantia-vallei.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haven On Harrow gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za