LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haven on Hoopoe | LekkeSlaap
+32

Haven on Hoopoe

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoepoelaan en Tinktinkieweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haven on Hoopoe bied verblyf in selfsorgeenhede aan en is in die dorpie Sedgefield geleë. Haven on Hoopoe is 2,4 km van Myoli-strandfront en Sedgefield-strandmeer af, en net 5 tot 10 km se ry van natuurreservate en ander besienswaardighede in dié deel van die Tuinroete af.

Akkommodasie by Haven on Hoopoe beskik oor 4 selfsorgeenhede wat uniek versier is. Elke eenheid het sy eie ingang met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met warmmaakgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.

Die eenhede het ook elkeen 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste kan in die netjiese tuin ontspan. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Haven on Hoopoe is ideaal geleë naby 'n paar restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Haven on Hoopoe
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van Hoepoelaan en Tinktinkieweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haven on Hoopoe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoepoelaan en Tinktinkieweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXKkSAbNZZ8auRWpOh0jVF4txDJvlaIkl0nooFoEi4eibQEgevs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Corner Hoepoe Avenue and Tinktinkie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.017480451731 22.806934413527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!