Hawila Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hawila Overnight Accommodation is in Warden en bied gehalteverblyf vir ’n klein gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe.

Dié oopplan-houthuisie het 2 driekwartbeddens en ’n ekstra matras vir ’n kind wat beskikbaar is op versoek. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met ’n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit is ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Gaste word ook met ’n kontinentale ontbyt bederf wat by die tarief ingesluit is.

In die sitkamer-area is daar gemaklike sitplek en ’n etenstafel. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Braaigeriewe asook veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ander etes is beskikbaar indien gereël en teen ’n ekstra fooi.

Slaapplek

'n Bespreking by Hawila Overnight Accommodation sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hawila Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za