Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawklee Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande.

Dié instansie word deur die eienaar bestuur en bied luukse kothuis wat elk 'n platskerm-TV met DStv, donsduvets, elektriese komberse, snoesige japonne en ander geriewe het. Die eenhede is apart van mekaar, het grasdakke, en is op die oewer van die Lionsrivier geleë. Hawklee bied ook selfsorgverblyf in die Rose Garden-ateljeewoonstel. Gaste wat selfsorgfverblyf kies, kan besluit of hulle in die hoofhuis ontbyt wil eet of self wil braai. Ontbyt kan by die kothuis se deur afgelewer word of in die eetkamer met 'n uitsig oor die rivier geniet word.

Spa-behandelings is beskikbaar en kan in jou kamer geniet word. Hawklee is in 'n reservaat geleë en meeste van die produkte wat op die perseel gebruik word, is eko-vriendelik.

Gaste kan doendinge soos wandelroetes langs die rivier geniet en hulself ook verkyk aan die voëllewe en die groototters wat in die rivier is. Daar is ook duikers, rooiribbokke, wilde katte, en selfs luiperds word soms op die perseel opgemerk.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Hawklee Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean & Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dargle-weg, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hawklee Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.438628 29.936325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem