Little Haywards

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Haywards bied topgehalte-verblyf in die bekoorlike dorpie McGregor in die Breederivier-vallei. McGregor is 2 ure se ry van Kaapstad af, wat dit die ideale naweekwegbreek maak. Haywards House is stapafstand van die meeste besienswaardighede in McGregor af en kan as 'n basis gebruik word om alles te verken wat die area het om te bied.

Little Haywards is 'n eenheid vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ander geriewe soos 'n sitkamer, kombuis en eetkamer. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en gebruik van die gemeenskaplike swembad en DStv.

Daar is verskeie goeie restaurante in McGregor, almal stapafstand van Little Haywards af. Jou gasheer en -vrou, David en Lesley, kan vir jou 'n paar restaurante voorstel of self 'n bespreking namens jou maak. Hulle kan ook voorstelle maak vir die beste plek om te gaan wynproe of 'n bier te drink.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Haywards sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Haywards gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false