Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazeldell Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Hazeldell Guest Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Lekker op die plaas.

Die mooiste uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing en huisie. Regte plaasgevoel met hoenders wat jou wakker kraai!

Dit was vir ons so lekker om hier te kon oorslaap. Ons tyd was net te kort. Ons het op kort kennisgewing ontbyt bestel, en was dit nie lekker nie! Die eienaars se tuin is ongelooflik mooi en hulle wys dit met trots - neem gerus die tyd en loop saam met hulle deur. Sal beslis weer gaan en dan langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Saam met vriende

Rustige wegbreek met vriendelike gasvrou en gasheer.

Baie gerieflike verblyf met interessante dekor. Lynette en Johan baie gasvry. Die plaashuis se tuin is pragtig. Mooiste sterrehemel en die uitsig is pragtig. Die kaggel was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dj V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by Johan en Lorraine.

Smaakvol aangebied en baie goed uiteengesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley B

Comfortable stay in a rustic cottage with a panoramic view.

The accommodation is well equipped with comfortable beds and rustic charm. The accommodation is accessible by 2x2 and the reception is warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Frik S
Saam met vriende

Nie baie gemaklik nie.

Baie ongerieflik om 'n badkamer in die hoofslaapkamer te hê wat deur vier volwassenes gedeel moet word. Net een handdoek vir vier gaste verskaf. Uitlaat by die bad was verstop en vuil. Plek was verwaarloos. Geen gemaklike stoele op die vuil stoep nie. Goed toegeruste kombuis en baie gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries Duvenhage D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries Duvenhage D
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, gerieflik en netjies, pragtige omgewing.

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hazeldell-plaas, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYjExM2NhLWVhMzYtNGFkYi04ODI1LTNlNTE5ZjVlMjkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 Hazeldell Farm Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891084959708 27.65107414969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem