Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Migeal se Huis is 'n plaashuis langs die N12 tussen Oudtshoorn en De Rust. Oudtshoorn is sowat 10 km ver.

Die plaashuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Albei slaapkamers het waaiers.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en daar is ook 'n vuurput buite met sitplek.

Gaste kan gerus op die plaas gaan stap of op een van die talle roetes gaan fietsry. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, visvang in die rivier, restaurante in die dorp en wynproe in die omgewing, wat op versoek gereël kan word, in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVf3PKhViCis09d9ewa0bUooHidHxIFhBFVR6Pi8RigOj1gmPdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 N12 Stolsvlakte Farm 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578186743735 22.324075064614