LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hazy View Country Estate Unit 1 | LekkeSlaap
+11

Hazy View Country Estate Unit 1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 310 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Hazy View Country Estate Unit 1 is 'n lieflike selfsorghuis in die fantastiese vakansieoord op die oewer van die Da Gama Dam. Die oord is tussen Hazyview en Witrivier geleë op die Panorama-roete in Mpumalanga.

Dié bekoorlike huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en kookgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV, DStv en die leefarea lei na die dek wat 'n plonspoel en 'n pragtige uitsig het. 'n Braai-area en pool-tafel is ook beskikbaar.

Daar is 'n verskeidenheid van doendinge in die omgewing, soos voetslaan, lugballonvaarte, swem, wildkyk, bier-proe, bergfietsry, perdry en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hazy View Country Estate Unit 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Hazy View Country Estate Unit 1
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R40, Hazyview Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazy View Country Estate Unit 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 310
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 310
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Hazyview Country Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxjQu9VqikpALRC5rKwtNyP48qt880HrsZT553KfDu0yQfE57UE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 310  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 4 R40 Hazyview Country Estate 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.15854107851 31.01443249151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!