Hazyview Cabanas
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hazyview Cabanas is 'n pragtige leefstyloord aan die oewer van die prentjiemooi Sabierivier waar grootwild volop is. Dit is binne ry-afstand van die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hazyview is 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga wat bekend is vir piesangs en wêreldberoemd is vir die maklike toegang wat dit tot die magiese Panoramaroete bied.
'n Verskeidenheid eenhede word aangebied, losstaande eenhede en klein woonstelblokke is versprei oor die oord.
Elke woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf. Elke sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Die oord spog met topklas-geriewe, insluitend 'n rivierfront-dagspa, 'n avontuursentrum vir gaste wat opwinding soek en 'n restaurant en kroeg wat heerlike maaltye bedien. Daar is ook 'n aantal geriewe op die perseel wat geskik is vir alle ouderdomme en kindervermaak aanbied. Die gesinsvriendelike oord beloof 'n onvergeetlike bosvakansie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 489
Jaar gelys 9
Ligging
- R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hazyview Cabanas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom