LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Head Over Hills | LekkeSlaap
+71

Head Over Hills

Hotel
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenview-rylaan 22, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Head Over Hills is 'n unieke, luukse oord op die randjie van die Knysna-koppe. Dié wêreldklas-oord is die perfekte plek vir 'n wegbreek, wittebrood of om die natuurlike prag van die omgewing te geniet.

Die verblyf bied 'n verskeidenheid, ruim kamers met ekstra geriewe soos 'n balkon, spa-bad, kaggel en lugversorging.

Knysna is 'n vakansieparadys met besonderse besienswaardighede, heerlike kos, buitelug-doendinge en winkels om elke smaak te pas. Die koppe bied panoramiese uitsigte oor die dorp en die meer en daar is 'n veerbootrit oor die water na die Featherbed Natuurreservaat op die westelike kop. Geniet Knysna se bekende oesters by een van verskeie rustieke eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glenview-rylaan 22, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenview-rylaan 22, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf07f406d24bfe80afff4810c5b3101fe8b484b1ce69900b368ac7c09ffcb418bf3fda38848472a0142080a03918f322b3af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 2) 22 Glenview Drive Coney Glen 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.080862034325 23.064285814762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!