Hearnshaw Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Hearnshaw Cottage bied selfsorgverblyf is die bekoorlike dorpie, Greyton. Die perseel is ideaal naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe is.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese kookgerei toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel en die sitkamer het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n tuin met stoepmeubels en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Greyton is 'n ouwêreldse dorpie en is omring met prentjiemooi berge en doendinge in die area sluit stap, voetslaan en fietsryroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Hearnshaw Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hearnshaw Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 650 per nag (plek vir 6)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Jul 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false