LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heart of Amanzimtoti | LekkeSlaap
+18

Heart of Amanzimtoti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 21, 604 Afsaal, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Heart of Amanzimtoti bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti. Dié kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en die treinstasie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die kompleks het 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerhekke.

Besienswaardighede in die area sluit die Amanzimtoti Gholfklub, Illovo-strandmeer Natuurreservaat, Amanzimtoti Voëlreservaat en Splash Water World in.

Slaapplek

’n Bespreking by Heart of Amanzimtoti sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Kusweg 21, 604 Afsaal, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 21, 604 Afsaal, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc317e4a5c2819507035bd91ef3acc550bc5b2c27bd3a183623e9d085b6a18446278a7568370f6d1ee3ff595bb5dc9c293a36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 21 Beach Road 604 Afsaal 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!