LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Kimberley

Hearts Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Madelein S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lekker geslaap. Baie lekker oorgeslaap. Als wat jy nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Convenient and fun. Very easy and all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugonette R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Skoon en netjies, als wat mens nodig het vir 'n aand. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kraak vars, verfrissend en snoesig. Vriendelike verwelkoming, uiters skoon. Linne was kraak vars en skoon. Sal dit met graagte aanbeveel. Prys was baie billik en ons was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kairi
Hearts Cottage
Thank you for staying in Hearts Cottage.

Katheryn D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Cozy and comfortable. Very cozy and peaceful, the host was very kind! The place has everything you need and it is close to the Big Hole!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kairi
Hearts Cottage
Thank you for staying in Hearts Cottage

Erika V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Oornag geriewe was uitstekend. Gasvrou was uiters behulpsaam. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is om te oornag. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n nag of drie se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sien bogenoemde opmerking. Baie lekker gebly. Eenheid was baie netjies en keurig ingerig met toebehore en selfs toiletbenodigdhede van goeie gehalte, wat ontbreek by soortgelyke akkommodasie. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap. Gasvrou was vriendelik en gasvry. Ons het werklik welkom en veilig gevoel en sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kairi
Hearts Cottage
Thank you so much. You are always welcome.

Marilette B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie tevrede. Ons het heerlik gebly. Die plekkie was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in 'n oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

‘n Besondere netjiese plek. Die plek is baie goed ingerig. Die gasvrou is baie gaaf en behulpsaam. Die plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kairi
Hearts Cottage
Thank you

Hanlie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very nice. Would have been nice to have a private toilet. Nice and quiet. Has everything you could possibly need. Very nice tranquil setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kairi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Sinovich Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b63fa4b93dbd83bddf07679e5b9be918ed606f0bc8c548c6ec8cc4986c8fb6bf9672ecdbdf99eb7b118c713dd549449866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 6 Sinovich Avenue Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.748240551903 24.729983389584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang