LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heart's Ease Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Heart's Ease Gastehuis

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heart's Ease Plaas, Langs die D275, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Heart's Ease Gastehuis is op 'n plaas in die Sentraal-Drakensberge met slaapplek vir 4 - 5 gaste.

Die gastehuis is in 'n private deel van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank kan op versoek voorsien word. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof.

Gaste kan op die stoep ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak wat 'n uitsig op die berge bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n antiekwinkel en museum op die perseel en verskeie doendinge in die vallei. Gaste kan ook die Drakensberg Wêrelderfenisgebied besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Heart's Ease Gastehuis sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Heart's Ease Gastehuis
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Heart's Ease Plaas, Langs die D275, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Heart's Ease Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heart's Ease Plaas, Langs die D275, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP5XF9X5exRPFih6RB5rMObWQMLzsKKDWRKItMTx9cGHuGTFP9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 Farm Heart's Ease Off the D275 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.000678872034 29.499007353206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!