Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hearts Haven

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hearts Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Yolanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Lovely room and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en akkommodasie. Baie skoon en netjies.

Baie dankie, Anel, vir jou puik diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia N

Skoon, netjies & goed geleë.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Hearts Haven is goed geleë in ñ rustige deel van De Aar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon slaapgeriewe.

Baie vriendelik ontvang , veilige parkering. Netjiese geriewe en skoon wit linne. Sal enige tyd aanbeveel vir goeie oornag plek in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gasvry.

Persoonlike diens is uitstekend. Voel dadelik tuis en welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hearts Haven se terugvoer

Was aangenaam om julle as gaste te ontvang. Hoop om gou weer te sien.
Groete
Anel

Hearts Haven
Arno L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L
Enkelreisiger

Alles wat 'n persoon nodig het na 'n lang dag op die pad.

Hearts Haven was regtig 'n verrassende ervaring. Ek het nie verwag dat die kamer so mooi en skoon gaan wees nie. Dit was waarlik pragtig en so gerieflik. Daar was alles wat ek nodig gehad het na 'n lang dag op die pad van Kaapstad af: lugversorging, televisie, koffie en tee, eetgerei en 'n mikrogolfoond. Die klein dingetjies het regtig uitgestaan: 'n Hearts Haven plakkertjie op die toiletpapier, gebottelde water in die yskas en selfs beskuit. Die eienaar het my persoonlik ontmoet en vriendelik verwelkom met warm Noordkaapse gasvryheid. Ek kan nie dink dat ek nog nooit oor De Aar na Johannesburg gereis het nie, maar ek sal dit definitief weer doen net om Hearts Haven te besoek. Uitstaande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike aandag aan detail.

Stylvol. Netjies, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne L
Gesin met klein kinders

Alles was puik!

Geriewe was fantasties. Baie netjies en super skoon. Muriel, die eienaar, is baie gasvry en baie gerig op kliëntediens. Wou weer daar oorslaap op pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hearts Haven se terugvoer

Baie dankie Dwayne, dit was wonderlik om julle hier te kon hê vir gaste. Julle is sulke pragtige mense. Hoop ons sien weer iewers in die toekoms.

Hearts Haven
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venuslaan 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cf441670776be3a663b66f57ffd49d0c44b7e04049cf2952890fb4217a01cbc7182e7d70c5315938167babd2b514c79c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Venus Avenue De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.65462513298 24.001049273016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem