Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hearts Haven

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venuslaan 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oordeelkundige toeris of sakereisiger.

Verblyf word aangebied in 7 luukse en suite-kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Die beddens is oorgetrek met gehalte katoenlinne, duvets en kussings, en elektriese komberse word op koue aande voorsien. Elke kamer beskik ook oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis vesel-internet en gratis toiletware.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hearts Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Venuslaan 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hearts Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venuslaan 2, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cf441670776be3a663b66f57ffd49d0c44b7e04049cf2952890fb4217a01cbc7182e7d70c5315938167babd2b514c79c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Venus Avenue De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.65462513298 24.001049273016