LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heartwood Homestead | LekkeSlaap
+20

Heartwood Homestead

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Heartwood Homestead
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vernicia J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernicia J
Gesin met klein kinders

Wonderful experience off grid.

Our family enjoyed our stay at Heartwood Homestead, and learned a lot about life off-grid. Our hosts opened their home to us, and were helpful. Our busy girls, always had something to do. We are sold on the compost toilet.

Jan V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek.

Ons het dit báie geniet by Heartwood Homestead en sal graag weer hier kom ontspan. Die uitsig oor die vallei is asemrowend en skep die atmosfeer vir rus en ontspan met 'n boek of 'n bordspeletjie.

Jevon G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jevon G
Gesin met tieners

Peace and quiet.

After emerging from the pathway carved through the bush that leads to the cottage, this wide beautiful valley opens up before you. All you want to do is sit on the little deck and stare out into the distance. So quiet, so still. really relaxing. The sleeper couch may not be suitable for an adult, it's a little stiff and narrow but should be fine for a child. Perfect for a one or two night stay. Wonderful hosts. Freshly squeezed farm milk in the fridge!

Andri N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic off-the-grid experience.

We loved being away on the farm, the cottage was very well kitted out and comfortable with fantastic views. Roger and Karen were most welcoming hosts, making the stay extra special.

Justine W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss.

Always lovely to stay in such a quiet idyllic setting.

Joey P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is rustige en uiters gerieflike verblyf in die natuur, met lieflike mense wat met oop arms ontvang! Nie net die normale gasvryheid nie, maar bo en behalwe!

As jy lief is vir die natuur en of graag plaasatmosfeer geniet, of selfs net 'n bietjie stilte en vrede wil ervaar, is hierdie die ideale blyplek, met al die geriewe netjies en sorgsaam aangebied. Dit is 'n plekkie waar mens werklik rus, vrede en vriendelikheid ervaar en daar selfs vir jou plaas produkte aangebied en selfs aangedra word. Ons het ons verblyf en die omgewing wat meer as genoeg vir elke smaak aanbied, terdee geniet en sal dit enige tyd aanbeveel!

Vanaf
R590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 7 van Plaas 665, Glenside Properties, Gonubie, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d30433aaf8e74e292ac52c12f869ce08eabee49c4f00cd09477aa30f226a288f5a9204a01aa75ea75e6e5ed2ee9ffc5ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Portion 7 of the Farm 665 Glenside Properties 5259 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.904238130671 27.972201334036
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem