Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heartwood Homestead

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 7 van Plaas 665, Glenside Eiendomme, Gonubie, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Heartwood Homestead bied unieke plaasverblyf wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, 20 km vanaf Oos-Londen se middestad. Die eenheid is op 'n stil en rustige, werkende plaas geleë.

Dié eko-vriendelike sinkplaathuisie is uit herwonne hout gebou en skuil in ’n inheemse woud met ’n uitsig oor die Gonubieriviervallei. Die huisie het slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes met 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is op die tussenvloerverdieping en het ’n dubbelbed en rakkies vir klere. Die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Die oopplan-kombuisie op die onderste verdieping is met basiese toebehore soos ’n yskas, tweeplaatgasstoof, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea langsaan het 2 enkelslaapbanke en stapeldeure wat na die dek lei sodat gaste die uitsig oor die prentjiemooi woud kan bewonder.

Die huisie maak heeltemal van sonkrag gebruik. Die klein, werkende plaas het vrylopende hoenders, 2 koeie wat met die hand gemelk word vir botter en kaas, ’n klein, inheemse kwekery en ’n houtwerkwinkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Heartwood Homestead sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Heartwood Homestead
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Deel 7 van Plaas 665, Glenside Eiendomme, Gonubie, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heartwood Homestead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 7 van Plaas 665, Glenside Eiendomme, Gonubie, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d30433aaf8e74e292ac52c12f869ce08eabee49c4f00cd09477aa30f226a288f5a9204a01aa75ea75e6e5ed2ee9ffc5ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Portion 7 of the Farm 665 Glenside Properties 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.904229122958 27.972265707052