Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heatherdale Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilystraat, Plot 14, Heatherdale, Akasia, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasia, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers.

Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstra Luukse kamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Een van dié kamers spog met 'n spabad. Die 8 Standaardkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n Selfsorg-kamer en 2 Selfsorg-kothuise wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar.

Die kamers is elkeen stylvol ingerig met 'n unieke kleurskema. Daar is 8 kamers wat toegang tot die tuin bied. Sommige kamers het lugversorging.
'n Babakot en addisionele beddens kan versoek word. Daar is 'n rolstoelvriendelike kamer met maklike toegang om die huis en tuin vir 'n rolstoel. 'n Bababed en ekstra beddens kan ook gereël word.

Ontspan, lees of sit en gesels in die gemaklike en stylvolle dubbelsitkamer of geniet die groot tuin in die skaduwee van doring-, palm- en jakarandabome. Daar is braaigeriewe langs die swembad en 'n koidam wat gaste kan geniet. Toegangsbeheer tot die perseel, 'n 2,4 m veiligheidsheining en 'n paalheining sal sorg dat gaste veilig is, en veilige, gerieflike parkeerplek word ook voorsien.

'n Kontinentale ontbyt kan in die eetkamer of buite in die tuin geniet word. Middag- en aandete kan op versoek bedien word. Ons bedien graag vir ons buitelandse gaste tradisionele kosse, indien hulle dit versoek.
Middagete-pakkies is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir Heatherdale Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 10

Ligging

  • Lilystraat, Plot 14, Heatherdale, Akasia, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Heatherdale Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilystraat, Plot 14, Heatherdale, Akasia, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0ZWY1MWRiLWU5MDItNDVhYi1hYjIzLTUxYzE1ODY0YTlmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Plot 14, Lily Street Heatherdale 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.662741 28.123529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem