Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven Can Wait

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Cove 3, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R19 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Heaven Can Wait is 'n luukse selfsorghuis wat teen 'n krans in Pezula Estate, Knysna, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na luukse, moderne verblyf met pragtige see-uitsigte naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete geleë.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is lekker ruim, elegant versier, en daar is 5 slaapkamers en oopplan-leefareas. Daar is 4 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk, asook 'n see-uitsig. Die vyfde slaapkamer is kleiner en het 'n dubbelbed sowel as 'n kleiner badkamer met slegs 'n stort en geen direkte see-uitsig. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n Palazzo-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea se vensters strek van die vloer tot by die plafon en konsertinadeure lei na 'n groot randvloeiswembad en Jacuzzi met see-uitsigte.

Die huis het ook ondervloerse verhitting, 'n gas- en houtkaggel, en 'n TV-kamer met 'n platskerm-TV en 'n klankstelsel. Daar is ook 'n hysbak, wynkelder en kroeg. Die landgoed bied 'n privaat strand en 24 uur-sekuriteit met streng toegangsbeheer by die hek.

Heaven Can Wait word daagliks skoongemaak, en doendinge en geriewe soos vervoer, toere, spyseniering en staproetes kan vir gaste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Heaven Can Wait sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Heaven Can Wait
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Cove 3, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven Can Wait het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R19 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R19 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Cove 3, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh2023a6ieHDFb5Zdi7ZhkmQpqVOPhE11LGDrgSKOxs3BhImmgO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 3 The Cove Pezula 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080751204253 23.093924522327