Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven On Vaal

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 9 resensies vir Heaven On Vaal
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5
Bianca P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca P
Saam met vriende

It was very nice - just very expensive for what we got.

The place was very nice and we enjoyed our stay but we just expected a bit more for the price we were paying. You have to walk a distance to the place you're staying at as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schernall D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schernall D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met fantastiese ligging en view.

Lekker, ontspanne plek. Vriendelike gashere. Sal definitief weer gaan. Jetty moet net opgradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

Hi Schernall. Thank you for your rating. We are happy to hear that your Heaven experience was good and we do hope to see you again soon. Kind Regards. Heaven on Vaal team.

Heaven On Vaal
Nosiseko M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiseko M
Gesin met klein kinders

Scenic.

The view is lovely and the kids loved it. The fishing was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

Thank you so much and we do hope to see you again soon as we enjoyed having you.
Ansie and all Heaven staff,
Heaven on Vaal

Heaven On Vaal
Kobus S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en kliëntediens uit die boek uit.

Almal was baie behulpsaam met die aankoms en hulp is verleen met aflaai. Die weer het nie saamgespeel nie, maar ons kon oor niks kla nie. Dankie, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

Dankie Louise vir die terugvoer en hoop om julle weer bennekort te sien. Ons is so jammer om te se dat die weer die laaste paar naweke was heerlik.

Heaven On Vaal
Brendan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brendan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minder aangenaam.

Die plek het 'n pragtige uitsig, maar die woonstel is baie beknop en slordig. Dakwaaiers werk nie behoorlik nie. Mikrogolf maak 'n geraas. Yskas lek water en dop op. Mure slaan vog deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

I am so sorry to hear that Lizette was so unhappy and did not chat to me during her stay. I have taken note of all the comments above and will certainly recheck this unit for the issues mentioned.

Heaven On Vaal
Christo S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo S

Teleurstelling van die jaar.

Hierdie is beslis die swakste wat ons nog teëgekom het. Die voorstellings en foto's is 'n klug en die plek is beslis nie eers R200 per nag werd nie. Alles was in 'n swak toestand en baie verwaarloos, teen hierdie prys verwag mens beslis beter. Toe ons duidelike tekens van muisreste in die dagbed kry was dit net een te veel vir ons. My vrou en seun het geweier om daar te slaap, maar teen hierdie tyd was daar geen tekens meer van die eienaar of haar personeel nie. Ons het R2 400 verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

I am very sorry that the guest was unsatisfied and unfortunately I have to respond as such. Firstly, the guest had booked for the previous week and when I called to ask what time he would be arriving, his response was: " Oh I am sorry I thought it was for next weekend, you know what it is like when you get old". I very kindly allowed him to change to the following week. This was at my expense, as I had other customers for the unit whom I was unable to help, and even though I tried to call them after he stated that he was not arriving, they had found alternative accommodation.

The photos are exactly as per our pictures on the site. We do, however, have 2 sets of linen so this is sometimes different.

Unfortunately, gheko droppings is sometimes confused with rat droppings, as in this case.

As soon as my staff called me to tell me that the guest was unhappy, I told the staff to show them other units. Unfortunately he was already on his way to Parys as he told the representative that he was going to find accommodation in Parys. When the guest arrived, I explained that my staff would check them in as I was on my way to a meeting in Parys, he was fully aware of this. My staff were on the premises and that is how I found out that he had left. When I called to speak to him, he never took my call. I cut my meeting short and immediately headed back to Heaven. There is only 1 way from Parys to Heaven and I was on the look out for his car so that I could stop and chat to him as he did not answer his phone.

Once again, I am so sorry he had this unhappy experience but I am also sorry that Heaven was not given an opportunity to rectify this at the time.

Heaven On Vaal
Debbie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie S
Saam met vriende

Die verblyf was uiters verwaarloos.

Heaven on Vaal sou die perfekte bestemming gewees het as die gebou (en die omgewing) onderhou en netjies was. Ons het waterlekke gehad regdeur die woonstel. Ons kon glad nie die stoep gebruik het terwyl dit gereën het nie. Die wit beddegoed wat op die fotos was was glad nie in die woonstel nie. Die paslakens was geskeur. Die kombuis was nie ordentlik skoon nie en was dit oortrek met vlieë met ons aankoms. Die personeel was baie behulpsaam met die dra van ons bagasie en die opsigter het kom kyk na die waterlekke. Die area waar ons vis gevang het was baie netjies. Ek dink die tarief wat ons betaal het teenoor dit wat ons gekry was nie in verhouding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Heaven On Vaal se terugvoer

Unfortunately we had an incredible amount of rain over this period which was completely unusual. This resulted in the balcony being unusually wet and leaked where this had not happened before. We have 3 sets of linen for each unit and generally this unit shows purple linen on the pics. I will definitely check the linen with the housekeeper as well as the issue with regards to the kitchen as this is not our usual service. As everyone in our area has experienced the fly issue, which is also unusual but perhaps it was due to the excessive rain, we alway spray our units prior to occupation. Again I will check with the housekeeper. I am very sorry that the experience was not good for Debbie & friends but have taken the comments into account to improve where we can.

Heaven On Vaal
Heinrich V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Gesin met tieners

Netjies, veilig en asemrowende uitsig.

Pragtige uitsig en 'n sonsopkoms wat jou so naby aan jou Skepper laat voel ... Heaven on Vaal is presies wat die naam sê. Die verblyf het ons geheel en al laat vergeet van die wereld en al sy bedrywighede en ons het almal behoorlik gerus en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mark D
Saam met vriende

Neat accommodation

The rooks are very nice with a fantastic views and easy access to the accommodation. The only let down was discovering that all of the flats are so close to each other, and you can see all the other unit's residents when on the balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond Cove 1, Vaaloewerlaan, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YzE5Y2EwLTE5MGUtNGY1ZC04YWY0LTAzMzdkZTQxYjlmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 1 Diamond Cove Vaaloewer Avenue, Vaaloewer 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.735731947663 27.60786741972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem