Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven Scent

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagstrand, Kariegastrand, en 'n plek waar bote te water gelaat word.

Die oulike, losstaande kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en is lekker helder en sonnig. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n kluis vir waardevolle items. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het basiese toebehore om maaltye te verhit, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ander kookgerei. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eiendom het sonpanele, 'n omsetter en batterye wat verseker dat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie. Daar is nie braaigeriewe nie.

Gaste kan hul oggendkoffie of skemerkelkies op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die duine geniet. Veilige en privaat parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar. Daar is ook laserstraalsekuriteit. Die middedorp is stapafstand van die huis af en daar is 'n paar winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Heaven Scent sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Heaven Scent
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 3

Ligging

  • Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heaven Scent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 14, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA026d147fd5899e8437cb50557662ce8a1c4bf6b112edce84eab70d12f5cca0951d3c2d9da2ffb7c0308151bb513c12912fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 14 Bathurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.682597203734 26.677350760713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem