- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 16, Johannesburg-Suid, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soek is na stilte en persoonlike diens.
Verblyf is beskikbaar in 13 "executive"-kamers en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die kamers is ruim en toegerus met WiFi. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak, gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien.
Heavenly Boutique Guesthouse is lekker naby 'n gimnasium, spa-geriewe, winkelsentrums, en die N12. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ook net 'n halfuur se ry van hier af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Albertstraat 16, Johannesburg-Suid, 2190, Gauteng
- Gaste dink Heavenly Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 16, Johannesburg-Suid, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom