Heavenly Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heavenly Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Sundew Villas Estate in Sandbaai, 'n woonbuurt in Hermanus. Dis 'n pragtige, rustige area tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus in die ooste. Die omgewing is plat, so dis perfek vir gaste wat graag voetslaan of fietsry. Die Sundew Villas Estate is 'n veiligheidskompleks net langs die Hemel-en-Aarde-wynroete.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. In die derde slaapkamer is daar 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiekapsulemasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n ingeboude braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Heavenly Breeze sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heavenly Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za