Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Door

Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 333 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Heaven's Door is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar treetjies van die Indiese Oseaan in Bettysbaai af geleë is. Die huis is ruim en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Gaste kan die see-uitsigte sommer van die stoep af geniet.

Die boonste verdieping van die huis is nie beskikbaar vir gaste nie, maar daar sal niemand daar bly gedurende gaste se verblyf nie.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en die ander 2 aparte slaapkamers (een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens) deel die tweede badkamer (met bad en toilet) in die portaal.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof en al die ander toebehore wat gaste mag nodig kry vir selfsorg. Die sitkamer is ruim en gerieflik met 'n kaggel om gaste warm te hou in die winter. Daar is ook 'n eetkamertafel met gemaklike sitplek vir 8 mense. Verder is daar 'n braaiplek op die stoep waar gaste lekker kan kuier, sowel as 'n lieflike tuin.

Gaste kan hulself in die pragtige see-uitsigte verlustig terwyl hulle op die stoep ontspan. Daar is ook 'n sitarea (bekend as die "koffiewinkel") op die rotse waar gaste die sproei van die Indiese Oseaan se sproei op hul gesig kan voel.

Neem kennis dat daar nie DStv is nie, maar daar is wel 'n verskeidenheid DVD's. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring, maar moet die eienaars asb. vooraf in kennis stel. Daar is restaurante in die omgewing waar sportkanale gekyk kan word. Inkloktyd sal later wees as Heaven's Door nog 'n bespreking ontvang wat uitklok op die dag van aankoms. Besprekings word slegs bevestig wat ’n minimum van 2 dae kennisgewing het. Onder geen omstandighede word troeteldiere toegelaat nie. Daar is geen wasmasjiene beskikbaar nie, maar daar is 'n wassery in die dorp indien gaste hul wasgoed wil was.

Gaste moet asseblief vooraf reël indien hulle besoekers kry. Die bestuurder woon op die perseel apart van die huis en sal help met enige probleme en die sleutels by die gaste neem wanneer hulle vertrek.

Heaven's Door skuil in Bettysbaai, na aan die plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale bestemming vir 'n vakansie by die see vir vriende en familie. Dit is 'n plek om weg te kom van die stad se gejaag. WiFi is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Heaven's Door sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Heaven's Door
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven's Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZmUxZmFkLTFkMWEtNDhhMC1iZTk5LTc2Njk3ODZiYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag, vir 6 mense 74 5 1 5 3250 Dolphin Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.357733416504 18.961855346588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem