Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Door

Heaven's Door
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die bestuur bly op die perseel, maar apart van die huis wat verhuur word en sal gaste kan help met enige vra en ook die sleutels oorhandig en terugneem.

Die besprekingsvorm sal aan gaste gestuur word en 'n kopie van die gaste se ID word vereis.
Die oorblywende 50% moet 10 dae voor die inklokdatum betaal word.
Vir besprekings wat 10 dae of minder voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% as 'n deposito betaal word.

Daar is geen wasgoeddienste nie, maar daar is 'n wassery in die dorp.
Daar is nie 'n breekskadedeposito nie, maar indien daar skade of breekskade is, sal gaste die huidige pryse daarvan betaal.
Rook is verbode in die huis.
Die huis is nie geskik vir partytjies nie.

Indien daar enige veranderinge van gaste gemaak word wat van die oorspronklike bespreking verskil, insluitend dagbesoekers, moet die hoofgaste dit vooraf met die bestuurder reël.

Gaste het toegang tot 2 parkeerplekke op die perseel. Slegs 2 voertuie word toegelaat.

Gaste moet asseblief vooraf reël indien hulle laat gaan arriveer. Indien daar 'n ander gas uitklok op dieselfde dag (wat selde gebeur) sal die inklok effens later wees.
Die gastehuis sal hul bes probeer om die huis gereed die hê so gou as moontlik en gaste sal op hoogte gehou word.
Heaven's Door behou die reg om die perseel enige tyd te betree indien enige onderhoud gedoen moet word. Heaven's Door sal gaste in kennis stel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZmUxZmFkLTFkMWEtNDhhMC1iZTk5LTc2Njk3ODZiYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag, vir 6 mense 75 5 1 5 3250 Dolphin Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.357733416504 18.961855346588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem