Heaven's View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heaven's View Guest House bied B&B- of selfsorgverblyf in Welgemoed, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Die verblyf bestaan uit 3 kamers wat elkeen uniek versier is. Hierdie kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het ook 'n kombuisie en 'n sitkamer wat gedeel word. Parkeerplek is ook beskikbaar. Heaven's View Guest House is 5 minute se ry vanaf Bellville Gholfklub en 15 minute se ry van Tygervallei-winkelsentrum af. Milnerton Gholfbaan en die strand is 30 tot 40 minute se ry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heaven's View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]