LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hebron Guest House & Restaurant | LekkeSlaap
+39

Hebron Guest House & Restaurant

Gastehuis
Koninginkamer (S/C)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Langs die bed is daar 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met toegang tot verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer lei na 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n haardroër. Die kamer lei na 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer - gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 driekwartbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n haardroër. Die kamer het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die badkamer word gedeel. Die kamer het ook toegang tot 'n binnehof wat ook gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamer met bad
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n Victoriaanse bad en beskutte toilet. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en die kamer lei na die binnehof.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is langs die binnehof geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n ketel en 'n verskeidenheid toebehore, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Semi-alleenstaande Ateljeekothuis (S/C)
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor oopplan-leefareas. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed op die grondverdieping en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is 'n solder wat met 'n leer bereik word en 3 enkelbeddens het. Hierdie eenheid lei na 'n stoep en is naby die braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Semi-alleenstaande kothuis (S/C)
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie losstaande eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en 'n verskeidenheid toebehore, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf met toegang tot verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piekenierskloofpas N7, Hebron Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33dffef1be9105481dcce0c2524f8f8bc7f68907170664b8942fd12f0973833fe0e2d9cb05f7c5b19b84ef383f0a0f3c284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 N7 Piekenierskloof Pass Hebron Farm 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.617704124833 18.956213801258
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem