LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hebron Guest House & Restaurant | LekkeSlaap
+39

Hebron Guest House & Restaurant

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hebron Guest House & Restaurant
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Isaac I - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, huislike plaas atmosfeer.

Ons het die persoonlike verwelkoming geniet van die vriendelike personeel. Die vars vrugtemandjie en drankies in ons huisie het n persoonlike atmosfeer en verwelkoming beklemtoon. Die personeel was altyd vriendelik en baie meer as gewillig en het gereeld kom inloer om te sien of ons iets nodig het. Die natuurskone stilte van die unieke plaas atmosfeer, die swembad in die middel van die tuin, die geluid van die fonteintjie, en die geluide van voëls was vir ons iets besonders. Ons kon ook rustig kuier by die swembad. Dis 'n alles in een atmosfeer, die klein intieme restaurant was ook iets besonders, ons kon binne en buite in die tuin sit en eet. Die etes was watertand lekker en van hoogs gehalte. Die speelpark vir die kinders was veilig. Ons het ook besonders veilig gevoel wanneer ons soggens vroeg en saans in die tuine gaan stap het tussen die rooibosteeplantasies en die hoenders gaan besoek het. Ons tyd was so beperk dat ons nie by die wynproe en bierproe kamers uitgekom het nie. Ons sal definitief weer kom kuier en oorbly. beplan alreeds ons volgende besoek.

Luca H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca H
Enkelreisiger

Out-of-this-world little sanctuary.

I booked a one-night stay for myself at Hebron, and it was the most wonderful little getaway. The queen room has a bath overlooking the poplar trees! The pool overlooks the Citrusdal mountains, and the garden offers tranquil opportunities to read, work, or just meander. The included breakfast was delicious, and I got my very own table overlooking the garden, with great coffee. The staff went out of their way to make my stay comfortable and special. Thank you, Hebron! I will definitely be back.

Karin V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier.

Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Die kos is besonders lekker.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piekenierskloofpas N7, Hebron Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33dffef1be9105481dcce0c2524f8f8bc7f68907170664b8942fd12f0973833fe0e2d9cb05f7c5b19b84ef383f0a0f3c284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 N7 Piekenierskloof Pass Hebron Farm 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.617704124833 18.956213801258
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem