Hebron Haven Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hebron Haven Hotel is 'n bekoorlike en pragtige ou huis in die prentjiemooi Dargle-vallei in die Natalse Middellande. Dié 'Grande Dame' is meer as 125 jaar oud en bied plattelandse bekoring en warm, huislike verblyf in die hartjie van die Midlands Meander.

Gaste kan in enige rigting ry en die pragtige natuurskoon, riviere, woude, vars lug, plaasreuke en ryk voëllewe beleef.

Die akkommodasie by Hebron Haven is rustiek en vol karakter en die kamers het elektriese komberse en muurverwarmers vir die koue wintersaande. Elke kamer is en suite en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel en die kroeg op die perseel bied heerlike maaltye en gaste kan lekker saam met die plaaslike inwoners in die kroeg kuier.

Die Hebron Haven Hotel bied tennis, rolbal, vlugbal, tafeltennis en pluimbal en daar is verskeie bordspeletjies en plaasdiere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hebron Haven Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R998 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za