Hector's Bay Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Noleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Pierre V - Apr 2024
Algehele gradering
Area next to dam is excellent - Hector's Bay Accommodation was a major disappointment.
Lees meerJuan O - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, exciting.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Thank you Juan for your kind review. Glad you enjoyed yourselves. Hope to see you again soon.
Ilze K - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Dankie Ilze vir die terugvoering. Daar is al klaar 'n nuwe bed in die hoof slaapkamer. Ek was net na julle vir 2 weke daar en het op die ou bed geslaap en net daarna besluit dit is tyd vir 'n nuwe bed. Bly julle het julle tydjie daar geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier
Louise R - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place.
Charles S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Cindy M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek by die dam.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Dankie Cindy, ek is bly julle het dit geniet. Julle is welkom enige tyd.
Rika L - Apr 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike naweek!
Robert B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Chantelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful house, great view and private.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Thanks Chantelle - glad you enjoyed your stay. See you again
Leonita J - Sep 2022
Algehele gradering
Great location.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Dankie Leonita. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kuier weer.
Jackie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek vir 'n wegbreek.
Lees meerHector's Bay Accommodation se terugvoer
Dankie Jackie - ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.
Arriena C - Nov 2021
Algehele gradering
Was fantasties.
Hector's Bay Accommodation se terugvoer
Arriena - bly julle het dit geniet - hoop julle kom weer. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.
Suhail B - Sep 2021
Algehele gradering
Had an amazing time at Hector's place. Perfect getaway with friends and fantastic communication and hospitality from host.
Annelise H - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige plek, benodig aandag.
Lees meer- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom