Hedgehog Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hedgehog Safari Lodge bied verblyf vir 10 gaste in Marloth Park. Dié lodge is ideaal vir vakansiegangers wat wil ontspan en sien hoe die wild kom en gaan in hul natuurlike habitat.

Hedgehog Safari Lodge het lugversorging en 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Dié kamers het ook privaat badkamers met storte. Daar is 4 enkelbeddens in die solder en nog 'n aparte slaaparea met 'n dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, en mikrogolfoond, en gaste kan heerlik ontspan in die leefarea. Hier is nie 'n TV of radio nie.

Hedgehog Safari Lodge het 'n lapa, vuurput en 'n swembad. Gaste moet asb. onthou om hul eie braaihout saam te bring en daarop let dat 'n mens grondpad moet ry om die lodge te bereik.

Slaapplek

'n Bespreking by Hedgehog Safari Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hedgehog Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za