Heel Knus Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heel Knus Selfsorg is 'n gesellige selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 in George.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, en lei na 'n lieflike tuin. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, braaipan, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n TV met DStv, Netflix, ShowMax en WiFi. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Daar is verskeie strande in die omgewing waar jy kan visvang, swem en ander watersport geniet. George bied ook voetslaan- en bergfietsry-roetes. Verder kan jy gholfspeel, vierwielmotorfietsry, Silver Lily-kaasplaas besoek of 'n draai by die Redberry-plaas gaan maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Heel Knus Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heel Knus Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za