George Akkommodasie by Heel Knus Selfsorg | LekkeSlaap
+10

Heel Knus Selfsorg

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Heel Knus Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F
Gesin met klein kinders

Alles in een verblyf!

Hartlik ontvang in 'n lieflik ingerigte eenheid waar geen moeite ontsien is om ons verblyf aangenaam te maak nie. Sal beslis aanbeveel en self weer daar tuisgaan!

Heel Knus Selfsorg's terugvoer

Opregte dank vir die mooi woorde. Dit was ons voorreg om julle te mag ontvang. Kom as gaste en vertrek as vriende!

Heel Knus Selfsorg
Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Brits en Gabby, julle het beslis n wenner knus plekkie in George. Beter waarde vir geld kan mens nie kry nie, en groter gasvryheid kry mens nêrens! Baie dankie , ons het verskriklik lekker gebly. Pragtige kunstige plekkie met alles wat ons nodig gehad het!

Heel Knus Selfsorg's terugvoer

Haai julle. Dit was 'n enorme plesier en ons voorreg om julle te akkomodeer. Hoop regtig om julle weer te sien!
Baie liefde en groete,
Brits en Gabby

Heel Knus Selfsorg
Nicole O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, gasvrye mense.

Dit was baie lekker om daar te bly, mooi en baie vriendelike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly hospitable people.

It was very nice to stay here, beautiful and very nice hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heel Knus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie ❤️.... Julle sal altyd welkom wees.

Heel Knus Selfsorg
Charene H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charene H

'n Kunstige versierde en netjiese plekkie.

Ons het ons verblyf by Heel Knus Selfsorg baie geniet. Die gasvryheid van die eienaars en die unieke dekor het vir 'n aangename en onvergeetlike verblyf gesorg. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Heel Knus Selfsorg's terugvoer

Julle sal altyd welkom wees.

Heel Knus Selfsorg
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mannstraat 5 , George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYVfxB7PQfaG54CKCiDLu2IfTqvTTE3BHjpiZqYe2ZHSAIV3GJ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Mann Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.959766090731 22.47558182209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za