Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heerlike Onrus Huis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Heerlike Onrus Huis is 'n selfsorgvakansiehuis in Onrus, 'n kusdorp net 'n paar minute se ry van Hermanus af en tussen berge, rivier, strandmere en die see.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien skottelgoedwasser, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas(x2), mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar twee gemaklike sitkamerstelle en 'n TV met volledige DStV-kanale. Daar is 'n omsetter wat die TV en DStv tydens beurtkrag ondersteun, asook herlaaibare ligte in die kamers en sitarea. Die huis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook meer as genoeg parkering op die erf. Die huis is in 'n doodloopstraat met 'n heerlike oop ruimte voor die huis met 'n pragtige uitsig van die berge. .

Onrus skuil in die gewilde Onrus Peninsula, met die Onrusrivier aan die een kant en die Haarderbaai Marinereservaat aan die anderkant. Daar is ook 'n hele rits wêreldklas-wynlandgoedere al langs die asemrowende Hemel-en-Aardevallei. Swem en snorkel in die rotspoele is ook gewilde doendinge. Davies se Poel is ongeveer 5 minute se stap vanaf die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Heerlike Onrus Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Heerlike Onrus Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heerlike Onrus Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cce2baa1412308d091eab6a72ee41da844185bb45db503a286f20191492d4d3b1a8b8b20e4f307a1d4d6caaaf446d27eb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem