Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heide Self-Catering Flats

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë.

Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle. Die woonstelle beskik elkeen oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gaste kan 'n eenheid met 'n stort versoek.

Geriewe in die kompleks sluit braaigeriewe, selfsorg-wasgoedgeriewe en onderdak-parkeerplek vir 1 motor agter 'n hek in.

Bellville is 'n gonsende nooderlike voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, onthaal-venues en winkelsentrums wat dit die perfekte vakansiebestemming in die stad maak.

Let asb op dat die swembad enige tyd sonder vooraf waarskuwing gesluit kan word as gevolg van waterbeperkings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 45 resensies vir Heide Self-Catering Flats
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heide Self-Catering Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTgyMzMzLWY4NTctNGEyOC1iNDYwLWMxZjVjZjgyNTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 1 Sabie Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.878835500475 18.643881254631