Heide Self-Catering Flats
Opsomming van Resensie
Peter D - Mei 2022
Gemiddeld
Gemaklik.
Irina S - Mrt 2021
Gemiddeld
Thank you
Ge-ane S - Feb 2021
Gemiddeld
Die plek was lekker rustig en stil.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Dankie. Bly julle het lekker gebly.
Lynette C - Feb 2021
Gemiddeld
It was okay, nothing exceptional.
Belinda R - Feb 2021
Gemiddeld
The weekend was very awesome. I really enjoyed myself.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Good day,
Thank you for the feedback and positive overall rating.
Have a wonderful week further.
Gerdus T - Jan 2021
Gemiddeld
Baie maklik en rustig.
Heleen V - Jan 2021
Gemiddeld
Goed.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering.
Mooi jaar vorentoe.
Abigail R - Des 2020
Gemiddeld
My friends and I loved the accommodation. We loved the spaciousness and layout of the flat. The view was so refreshing. We will definitely be booking again soon.
Jaco V - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Baie dankie.
Mooi jaar vorentoe.
Susan D - Okt 2020
Gemiddeld
Genoeg spasie en puik diens
Michael K - Sep 2020
Gemiddeld
Voldoende.
Gersh J - Sep 2020
Gemiddeld
The best by far.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Hi Gersh,
Thank you.
Gersh J - Aug 2020
Gemiddeld
Great place for overnight stay.
Portia H - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was baie lekker, stil na 'n lang gevoel by Kday.
Jannie S - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik en alles het gewerk.
Marlize G - Aug 2019
Gemiddeld
Alles was so mooi skoon en netjies.
Gregory Z - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was te kort.
Chris En Maryke B - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Viana V - Jan 2019
Gemiddeld
Glad nie so netjies soos op foto’s nie.
Elmarie T - Des 2018
Gemiddeld
Rustig, stil, veilig, maar te kort.
Micaela W - Nov 2018
Gemiddeld
Plek is skoon en ruim.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Place is clean and spacious.
Very quiet and other guest was friendly too. Perfect for a couple or family to relax.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Miera Jodien H - Aug 2018
Gemiddeld
Very clean, safe environment and spacious.
Poppie M - Jan 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om jou weer te sien.
Nokhuthula M - Jan 2017
Gemiddeld
Clean and ideal for family.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Good day Nokhuthula
Thank you for the positive feed back. The swimming pool is in the complex about 50m down from front entrance gate on left.
Hope to see you again.
Betsie S - Jan 2017
Gemiddeld
Was baie lekker om daar te bly! Sal verseker weer!
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.
Joslinn W - Mei 2016
Gemiddeld
Gerieflik en sentraal.
Heide Self-Catering Flats se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien.
Anneen C - Jan 2016
Gemiddeld
Lekker gebly.
Hendrik Albertus C - Des 2015
Gemiddeld
Goed geleë teen 'n billike prys vir 'n gesin van 4.
Nenane O - Sep 2015
Gemiddeld
Close to everything, great service from TravelGround.
Melanie B - Jan 2015
Gemiddeld
It was good
Desmond M - Jan 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Jaco S - Okt 2014
Gemiddeld
Ons was manne wat gaan rugby kyk het, dus vir die doel wat ons dit gebruik het is dit goed genoeg.
Adri D - Mei 2014
Gemiddeld
Skoon en reg vir net slaapplek vir die aand.
Wybrand L - Apr 2014
Gemiddeld
Netjies en beslis veilig!
Lees meerJohan E - Apr 2014
Gemiddeld
Perfek vir wat ons behoefte was.
Charlie P - Jan 2014
Gemiddeld
Die kompleks is baie sentraal geleë.
Aretha S - Mei 2013
Gemiddeld
Moes soek vir
Colette H - Mei 2013
Gemiddeld
Die verblyf was gerieflik met alles wat jy nodig kan kry, tot jou beskikking,
Roshila M - Des 2012
Gemiddeld
Superb
Bernie V - Apr 2011
Gemiddeld
The type of accomodation I really will reccommend.
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom