Heide Self-Catering Flats
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë.
Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle. Die woonstelle beskik elkeen oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Beddegoed word voorsien.
Geriewe in die kompleks sluit braaigeriewe, selfsorg-wasgoedgeriewe en onderdak-parkeerplek vir 1 motor agter 'n hek in.
Let asb op dat die swembad enige tyd sonder vooraf waarskuwing gesluit kan word as gevolg van pandemie-regulasies en/of waterbeperkings.
Bellville is 'n gonsende nooderlike voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, onthaal-venues en winkelsentrums wat dit die perfekte vakansiebestemming in die stad maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Heide Self-Catering Flats het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Eikenbosch Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom