Heidelaan 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heidelaan 7 is 'n gerieflike tuiste in die pragtige kusdorp, Struisbaai, net 'n kort entjie se stap van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Dit bied ook toegang tot 'n groot, omheinde tuin.

Struisbaai het 'n hawe waar vakansiegangers se vissersbootjies en skibote tydens die vakansie gemeer is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heidelaan 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za