Heidelaan Kloppers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heidelaan Kloppers is in die pragtige vissersdorpie, Struisbaai geleë. Die huis is slegs 600 m vanaf die hawe.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, stapelbed en dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n yskas- vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, 'n skottelgoedwasser, diepvrieskas en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV. Daar is ook 'n braai-area binne en buite. Die braai-area buite het baie sitplek en 'n ingeboude braai.

Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saamrbing. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Heidelaan Kloppers sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 5 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heidelaan Kloppers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 11)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za