LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by HeidelRus Selfsorg | LekkeSlaap
+6

HeidelRus Selfsorg

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 59, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

HeidelRus Selfsorg bied 'n pragtige selfsorgkothuis wat in 'n privaat kompleks naby die N3 in Heidelberg, Gauteng geleë is.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n ruim sitkamer, badkamer met stort, en kombuis. Die sitarea bevat gemaklike rusbanke. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg.

Die kothuis is sentraal geleë in die dorp en is dus stapafstand van verskeie restaurante en winkels af. HeidelRus is naby die N3 geleë en dus gerieflik vir reisigers van en na KwaZulu-Natal, Vrystaat en die Suidelike dele van Mpumalanga.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir HeidelRus Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Strydomstraat 59, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink HeidelRus Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 59, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT62Aia3GpyMGe9Qsy0kjIXqO905lgPEDAgbwSFHvntXR8DvhSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 59 Strydom Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.501091604353 28.357054023314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!