LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by HeidelRus Selfsorg | LekkeSlaap
+6

HeidelRus Selfsorg

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir HeidelRus Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nina S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendelike diens.

Dankie dat julle my tegemoetgekom het toe my dogter saam met ons moes oornag! Ons waardeer dit!

HeidelRus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie, die terugvoer word waardeer. Ons probeer altyd help waar dit moontlik is.
Groete

HeidelRus Selfsorg
Johan M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Marijke M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons is vriendelik ontvang en daar was selfs vars melk in die yskas. Alles was skoon en netjies.

Lukas P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P
Enkelreisiger

Ongelooflike diens.

Ek het al by 'n paar plekke op Heidelberg oorgebly. Heidelrus is is by verre die beste plek om oor te bly. Super diens.

HeidelRus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons probeer kliente gelukkig maak met aangename verblyf en waarde vir geld.

HeidelRus Selfsorg
Bobby C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, waarde vir geld.

Reg vir oornagverblyf, alles is skoon en netjies toegerus.

Pierre M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Our car broke down and we were stranded, but our host was most helpful in providing us with transport at no extra cost.

The accommodation was neat, well equipped and very safe. A very pleasant stay.

Pieter D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Jaap ons het u gasvryheid en vriendelikheid waardeer.

Sien sterre.

HeidelRus Selfsorg's terugvoer

Hi Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek vertrou julle het goed gery.
Seen vir julle.
Jaap

HeidelRus Selfsorg
Charmain B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain B
Enkelreisiger

Perfek vir 'n vinnige naweek se oorslaap.

Dankie Japie. Die plekkie was net reg vir my reis doeleindes.

Stefan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig. Moeilik om snags te kry. Kort klein goed soos shampoo, plug adaptors.

Skoon, bietjie veilig. Eienaar behulpsaam.

Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 59, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT62Aia3GpyMGe9Qsy0kjIXqO905lgPEDAgbwSFHvntXR8DvhSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 59 Strydom Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.501091604353 28.357054023314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!