Heike's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heike's Place is naby Roodeplaat-dam en bied gehalteverblyf vir ’n gesin wat op soek is na ’n naweekwegbreek of om te oornag.

Dié woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die badkamer het ’n stort, bad, toilet en wasbak. In die kamer is daar ’n instapkas met baie pakplek. Die tweede slaapkamer het ook ingeboude kaste en 'n TV met Netflix.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die sitkamer is daar gemaklike banke en ’n TV met DStv. In die eetarea is daar oorgenoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n Weberbraai beskikbaar vir gaste se gebruik, asook veilige parkeerplek.

Heike's Place is 14 km vanaf Buffelsdrift Bergfiets Park, 8,3 km vanaf Joy Unspeakable en 4 km vanaf Roodeplaat se roeiklub. Die naaste hek van Dinokeng Wildreservaat is sowat 25 minute se ry ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Heike's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heike's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za