Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heilfontein Hermitage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heilfontein Hermitage is 'n intieme en afgeleë selfsorgkothuis op 'n stil plaas sowat 5 km vanaf Tesselaarsdal in die Wes-Kaap. Die afgeleë houthuisie is ideaal vir 'n persoon of paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stadsgedruis.

Die houthuisie het 'n slaapkamer met koningingrootte-bed met linne, ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus. Daar is ook ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis spog met Franse deure wat na 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe lei.

Die groot onderdakstoep spog met 'n uitsig oor die vallei en op die omliggende berge, en is ideale plek om skemerkelkies te geniet. Die erf het 'n groot, omheinde tuin waar gaste se goedgemanierde troeteldiere lekker kan speel.

Daar is 'n rits wynplase en goeie restaurante minder as 30 km van die plaas af.

Slaapplek

’n Bespreking by Heilfontein Hermitage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Heilfontein Hermitage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 10

Ligging

  • Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heilfontein Hermitage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf449db2427f569fea8d8762bf8b8bf583a363aec3a5b1622d62bbe1406dc934ca9a2f63c76b50b7c63d87151601674ed6eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 531 of Farm 811 Heilfontein Farm Caledon Road 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.362541842317 19.494457782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem