Heimat Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë.

Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, konferiensegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heimat Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]