Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderberg Rusplekkie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Helderberg Rusplekkie
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Kuier was lekker, baie goed om te doen in die omgewing.

Twee komberse was vuil, sowel as die badkamermatjie. Die lakens in die hoofslaapkamer was gevlek. Daar was baie miere in die kombuis. Die plek is nie baie mooi skoongemaak nie. Daar was papier van vorige besoekers in die kas en laaie. Die eienaars het vinnig gereageer op ons klagtes. Ek dink behoorlike toeighouding oor die skoonmaak van die cottage is 'n probleem. Die tuin is pragtig en die woonbuurt is stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoe-jane G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe-jane G
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Dankie Zoe-Jane, ons het julle verblyf ook geniet.

Helderberg Rusplekkie
Ian C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met klein kinders

Lovely place with ample room.

Will definitley stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

What a lovely family, always welcome back.

Helderberg Rusplekkie
Heather L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather L
Gesin met tieners

Helderberg Rusplekkie was comfortable, clean, well located and with friendly hosts.

My family and I were attending a wedding at Lourensford so the location was perfect. The hosts were friendly and professional in that they gave us our privacy. Helderberg Rusplekkie is comfortable, well equipped and the solar panels worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thanks Heather, you were great guests and are welcome back anytime. Thanks for leaving the unit so clean and tidy.

Helderberg Rusplekkie
Jackie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Gesin met tieners

Was baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes.

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal self weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you Jackie, you were excellent guests and are welcome back anytime. Thanks for leaving the unit so clean and tidy.

Helderberg Rusplekkie
Stanley M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gewees. Nicky en Mark is baie gasvry en vriendelik.

Ons as gesin het 'n fantastiese tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Hi Stanley, thank you for staying at our place and for being such wonderful guests. We hope to host you again in the future.

Helderberg Rusplekkie
Angelique C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Mark is a wonderful host. The place is fully fitted for self catering not like some other places. Will definitely stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you for the lovely review Angelique, we would love to host you again, anytime. Thank you also for leaving the unit as you found it.

Helderberg Rusplekkie
Dalene N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en ontspannend.

Met aankoms het ons 'n vriendelike ontvangs en verwelkoming ontvang van die eienaar. Vinnig deur gestap en ons bekend gemaak met die eenheid en daarna ons privaatheid gerespekteer. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, Dalene. Julle was uitstekende gaste gewees en ons kyk voort om julle weer to sien in die toekoms. Verskoon my afrikaans asb, ek gebruik dit so nou en dan. Groete van Mark en Nicky.

Helderberg Rusplekkie
Susan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Die kuier was goed.

Dit was netjies asook rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you Susan,
You were wonderful guests and we hope to see you again in the future. You left the cottage just as you found it, it made life so much easier to get it ready for the next guests.

Helderberg Rusplekkie
Mada C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mada C
Saam met vriende

Rusplekkie was behoorlik 'n slaapplekkie omdat ons' n troue by Zorgtvliet bygewoon het en Helderberg Rusplekkie is geleë en gepas gewees. Baie dankie.

Aan alle verwagtinge voldoen. Baie dankie Mark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Dankie dat julle by on gebly het, ons hoop om julle weer te sien.

Helderberg Rusplekkie
Rupert J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Eienaar het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Dankie Rupert, julle was perfekte gaste gewees.

Helderberg Rusplekkie
Bernard F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik, baie goeie waarde vir geld!

'n Groot plus is dat Lourensford en Vergelegen amper binne stapafstand geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Dankie Bernard, julle is altyd welkom by ons.

Helderberg Rusplekkie
Danusha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danusha V
Saam met vriende

Exceeded my expectations.

Our stay was so relaxing and fun. The place was just as advertised, even better actually. The area and the view was so lovely. The host was kind and helpful. I would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you for your kind words, we truly appreciate it. You were perfect guests and we hope to host you again in the future. The unit was left just as you found it.

Helderberg Rusplekkie
Jasmine H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine H
Saam met vriende

Eienaar en vrou baie vriendelik . thank you for the warm welcome and your hospitality is of the best Mark and wife .

Mark and his wife as the owners made our stay very pleasant with a warm welcome and their great hospitality thank you for having us .Very peaceful calm environment .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you for staying with us, you are welcome back anytime. The unit was left in perfect order.

Helderberg Rusplekkie
Madelie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil

Ideaal vir twee paartjies wat deel en rustigheid wil he met parke met verskillende sport aktiwiteite en gelee op direkte roetes wat aansluit met toeriste aantrekings! Alles jy nodig het vir onthaal is beskikbaar binne bereik. Ons sal rusplekkie oorweeg maklik aangepas met die rolstoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank You Madelei, your response is appreciated.

Helderberg Rusplekkie
Hazel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It ticked all the boxes.

Comfortable, relaxing venue, a pleasure to stay at. Warm friendly hosts. Definitely staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank You Hazel, perhaps we will stay at your establishment at some time.

Helderberg Rusplekkie
Franzel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzel S
Saam met vriende

Vriendelik, skoon en netjies, veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was skoon en netjies. Die eienaars baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thank you for staying with us and we truly look forward to hosting you again in the future.

Helderberg Rusplekkie
Johan L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Ligging sentraal tussen Kaap, die Strand en Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Helderberg Rusplekkie se terugvoer

Thanks for your honesty Johan, we have recently renovated the unit, removed carpets and did the floor with vinyl, repainted and upgraded the bed in the lounge. We also automated the driveway gate. Any future stays by you will be better.

Helderberg Rusplekkie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanweg 13, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWVA0mDf0YHVZGb5DfJNqX9vXcU1uehGoN7zDElL0qv0ES7bwfh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 13 Immelman Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.075797621779 18.876833119127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem