Helderzicht Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Helderzicht Cottage is 'n ruim, privaat selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes.

Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie en al die nodige kombuisware.

Gratis WiFi is beskikbaar. Let asb. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie, en dat rook in die eenheid en op die perseel verbode is.

Die woonstel is op dieselfde eiendom as die hoofhuis, maar dis heeltemal apart. Veilige skadu-parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Helderzicht Cottage is ongeveer 2 km van die Lourensford- en Vergelegen-wynplase, 2 km vanaf Vergelegen Mediclinic, 5 km vanaf die strand, 18 km vanaf Stellenbosch en 45 km vanaf Kaapstad. Dit is dus die ideale oornag- of wegbreekplek naby al die nodige geriewe. Dit is veral ideaal vir die sakereisiger wat sy/haar eie gerief wil hê of vir mense wat funksies by nabygeleë wynplase bywoon en in die aand ver wil ry nie. Daar is ook 'n Uber-diens in die buurt.

Slaapplek

'n Bespreking by Helderzicht Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Helderzicht Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za